Dr Dawid Burger is 'n ortopediese chirurg met 'n spesiale belangstelling in voet en enkel chirurgie. Hy voltooi sy ortopediese chirurgie studies aan die Universiteit van Stellenbosch in Kaapstad met verdere spesialisasie aan die Instituut vir Voet en Enkel Rekonstruksie by die Mercy Mediese Sentrum in Baltimore , VSA onder toesig van Dr Mark Myerson.

Dr Burger volg konserwatiewe en chirurgiese behandelings protokolle vir voet en enkel probleme. Hy gebruik ook die nuutste verwikkelinge in sy veld om die beste uitkoms vir jou as sy pasiƫnt te verseker.

Sy voltydse praktyk is by Panorama Mediclinic. Hy konsulteer ook deeltyds by Stellenbosch Mediclinic en Netcare N1 Stad Hospitaal. Kontak gerus die praktyk vir enige navrae.